Image
________________________
Luister na K7 Radio
Image
________________________
Nuwe
Image

 
powered_by.png, 1 kB
Tuiste
Gedagte vir die dag/Thought for today
Monday, 07 July 2008
Image 
Ugolino van Monte Giorgio het gesê…

Waarlik, sê ek vir jou, laat niemand homself as ’n vriend van God beskou voordat hy nie deur baie versoekings en beproewings gegaan het nie. Ek is bereid om alles geduldig te verdra wat die Here met my wil doen.

 

Jak 1: 2 ... julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, 3 want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard. 4 En die volharding moet end-uit volgehou word sodat julle tot volle geestelike rypheid kan kom, sonder enige tekortkoming. 5 As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt.

 

Ugolino van Monte Giorgio skryf dat versoekings ons nie moet bangmaak nie. Dit is meer as wat ek kan sê.  Versoekings en beproewings is iets wat ons oor die algemeen wil vermy. Ons ken onsself immers so goed. Ons is swak. Ons is gewoon bang dat versoekings en beproewings die oorhand oor ons sal kry. 

Ugolino van Monte Giorgio se argument is egter ietwat anders. Hy skryf: Moenie bang wees dat jy versoek word nie, want hoe meer jy deur versoekings aangeval word, hoe meer beskou ek jou as ’n vriend en dienaar van God, en hoe meer liefde het ek vir jou. Laat ons vir geen oomblik dink Christene minder versoekings en beproewings as nie Christene moet deurgaan nie.  Een van die kerkvaders het opgemerk: hoe groter Christen, hoe groter die aanvegting. Die magte van die duisternis sal geen steen onaangeroer laat om ons van God te vervreem nie.  Die versoekings en beproewings wat ons deurgaan is heel dikwels die duiwel se manier om ons te oortuig dat God nie omgee nie.    

Daarom beskou Jakobus dit as ’n rede tot blydskap wanneer ons deur beproewings gaan. Dit is juis iets wat ons tot groter afhanklikheid van God lei. Ons tekort is God se geleentheid om ons met wysheid, volharing en krag te vul. Dit is juis die dorings in ons vlees wat ons laat besef dat God se genade genoeg is (2 Kor 12:12). 

Is jy God se vriend?  Het jy Hom lief? Versoekings sal nie minder word nie. Beproewings is deel van ons lewe. Laat ons in afhanklikheid van God om wysheid bid wanneer ons dit beleef.

 

Here, maak ons meer afhanklik van U deur versoekings en beproewings, in Jesus se Naam. Amen.

Dankie aan Dr. Annes Nel This email address is being protected from spam bots, you need Javascript enabled to view it

Read more...
 
Send us your Prayer Request
Thursday, 01 November 2007

You are invited to submit your prayer requests on our website. Your requests will be forwarded to the church. If you wish to share your request with our prayer chain, or list your request on this web site, we will do so. 

Submit a prayer request

Image 
 
Nuwe Adverteerders Gids op K7
Wednesday, 25 June 2008
Kanaal 7 het 'n nuwe
Adverteerders Gids

Adverteer nou jou besigheid
op Kanaal 7
 

Vir meer inligting,
skakel Philip Klynsmith
by 061 235815
 

Image 
 
The 90days Bible reading Marathon 2008
Thursday, 15 May 2008

The word Marathon means a long race … Therefore, we used the word Marathon because we have decided that we are in a long race length of the entire Bible, may the Lord help all to succeed in completing the race in 90days and to increase in the knowledge of God’s word which He has sent us.

To the law and to the testimony! If they do not speak according to this word, they have no light of dawn. Isaiah 8:20 (NIV)

Click on read more for the dates

Read more...
 
Nuwe Uitsaai Program Skedule vir 2008
Monday, 09 June 2008
NUWE PROGRAMME en UITSAAIGLEUWE
Read more...
 

Die Amptelike

Quinton-Steele Botes Blad
Quinton
Gesels saam
Kliek hier

Samaritaan


Samaritaan 

Gramadoelas


Gramadoelas 
geborg deur
  
Indongo Toyota
Pupkewitz

New Program on K7

newLandbou Joernaal
(Farming related, products, weather, meat
and other prices, etc
)
Saturday mornings:
06:00 to 06:30
Repeat Saturday: 16:30
P
resenter: Chris Moller

Sponsered by:
kaapagri

Banier Advertensies

Info.Na

NamDirectory Small

Visitors by Country

Totals Top 5
 56 % Namibia (11230)
 23 % South Africa (4559)
 9 % United States (1821)
 2 % Germany (352)
 2 % United Kingdom (305)

Statistieke

Visitors: 1992038

Wie's Ingeskakel

We have 2 guests online
© 2008 The Home of Channel7
Joomla! is Free Software released under the GNU/GPL License.